► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Grond

In 'n mediaverklaring sê dr. Pieter Groenewald van die VF Plus: “Die ANC en EFF misbruik die beginsel van gewillige koper/gewillige verkoper as rookskerm vir…
In 'n mediaverklaring sê VF Plus-leier, Pieter Groenewald: “Die ANC-regering sloer opsetlik en vir eie politieke gewin met grondhervorming. ʼn Bewys hiervan is dat daar…
Die potensiële skadelikheid van die voorgestelde Wetsontwerp op die Regulering van Landbougrondbesit word in 'n mediaverklaring deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI), soos volg uiteengesit: “Die…
TLU SA het 'n beloning van R100 000 aangebied vir enige een wat bo redelike twyfel kan bewys dat enige kommersiële boer of lid van…
'n Nuwe wetsontwerp, die Wetsontwerp op die Regulering van Grondbesit en wat verlede maand deur Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming Gugile Nkwinti in die…
Beide die Wetsontwerp op Onteiening en die Wetsontwerp op die Regulering van Grondbesit spruit uit die bekruipende sug van radikale swartmense om grond en die…
Bladsy 7 van 7
Go to top