► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Grond

Tydens die mondelinge voorleggings voor die Parlementêre Hersieningskomitee oor moontlike wysigings aan die Grondwet vir doeleindes van grondonteiening 4 – 7 September 2018, het die…
Die volgehoue bewusmaking in die buiteland van die feite omtrent plaasmoorde en dreigende grondonteiening sonder vergoeding het daartoe gelei dat die ANC-regering en Agri SA…
Radio Laeveld berig dat die eienaars van ‘n plaas by Tshipise in Limpopo 'n aanbod van R20 miljoen vir hul kommersiële plaasbesigheid in volle produksie…
'n Selfverduidelikende mediaverklaring van die VF Plus lui soos volg: “Daar is 'n wesentlike gevaar dat Suid-Afrika se lidmaatskap van die Agoa-klub van lande wat…
Dit blyk dat diepe verdeeldheid heers onder blankes beide in SA en in die buiteland oor grondonteiening sonder vergoeding en dat hierdie polarisasie waarskynlik onomkeerbaar…
Sedert die middernagtelike aankondiging deur Cyril Ramaphosa op 31 Augustus 2018 oor die voorneme van die ANC om voort te gaan met wysiging van die…
Bladsy 2 van 7
Go to top