Print this page

Beraad oor plaasmoorde en grond

'n Beraad oor plaasmoorde en grondgryp en wat daaromtrent te doen is bepaal vir 9 Mei 2018 te Clanwilliam, met sprekers Bennie van Zyl van TLU, Piet le Roux van AfriSake en CornĂ© Mulder van die VF Plus. Navrae Hendrik le Roux 082 375 2247.

Gradeer die artikel
(0 stemme)