Print this page

Nog 'n beraad vir grondeienaars

‘n Grondberaad vir grondeienaars, aangebied deur die Boerevolk Reddingsaksie (BRA), is belê te Bloemfontein op 26 Mei 2018 met sprekers adv. Morkel du Preez, dr. Tobias Louw, dr. Dan Roodt, Hennie Alberts en 'n verteenwoordiger van Boer Aktueel. Die koste is R200 p.p., ete ingesluit. Vir meer besonderhede kontak 079 360 6713 of 061 865 4285 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..

Gradeer die artikel
(1 Vote)