Aletheim 1

► Plaasmoord Hartbeespoort, man en vrou deur ongeveer 5 aanvallers oorval, man tussen bene geskiet en vrou noodlottig in bors ► Plaasaanval Tongaat KZN, 70-jarige man en familie deur drie gewapende aanvallers oorval – juweliersware, kontant en selfoon geroof ► Plaasaanval Onderstepoort/Haakdoornboom, drie aanvallers verrinneweer bejaarde egpaar 77 en 78 jaar oud, vrou heup gebreek, man ernstige kopwonde, aanvallers ontvlug met besittings en motor ► Bettysbaai oorval deur wegholbrand, 31 huise brand af, talle mense onder wie bejaardes verloor alles; vraag brandstigting? ► Valke en snuffelhond ontbloot kokaïne besending op Suid-Amerikaanse vragskip in Port Elizabeth hawe ter waarde van R720 miljoen ► Video sirkuleer op sosiale media van kommentaar deur swart man op kundige swart politiek in SA – vraag is leuens of waarheid – kliek hier om te oordeel ► Britse Laerhuis stem môre oor Brexit, groot toets vir eerste minister Theresa May ► Parlementêre mediaverklaring oor Koffiefontein plaasskietery betreur hartroerend dat Polisieman doodgeskiet is en een gewond, maar hoegenaamd geen melding dat twee blanke boere ook omgekom het nie

Grond

ʼn Eens florerende druiwe- en sitrusplaas van 480 ha in Limpopo is gereduseer tot bouvalle en afgekapte lemoenbome wat vir vuurmaakhout gebruik is. Dit is…
AfriForum het die Parlement skriftelik in kennis gestel dat dit regstappe oorweeg om die voorgestelde onteiening van eiendom sonder vergoeding onwettig te laat verklaar. Tesame…
In 'n voorlegging op 15 Junie 2018 aan die Parlementêre Komitee vir die Grondwetwysiging oor Grondonteiening Sonder Vergoeding, het die Orania Beweging gevra dat na…
Die Parlementêre Grondwetlike Hersieningskomitee het aangekondig dat die openbare vergaderings oor die voorstel of dit vir doeleindes van grondonteiening sonder vergoeding nodig is om artikel…
Na afloop van die ANC-grondberaad die afgelope naweek het woordvoerder Ronald Lamola op 'n mediakonferensie gesê dat besluit is om voluit aan te gaan met…
Die Vryemark Stigting bied op 23 Mei 2018 'n seminaar aan oor grondonteiening onder die opskrif Betrayal of the struggle en waarin beplan word om…
Bladsy 3 van 7

VVK2 banier