► Magnus Heystek Finansiële Adviseurs berig dat gister het SA staatskuld deur grens van R3 triljard gebreek, wat beteken elke SA burger – man, vrou en kind – skuld R55 276 000!; rente alleen beloop R170 miljard per jaar ► Eskom-topbestuur sê hulle beplan Fase 5 en 6 beurtkrag om totale ineenstorting van nasionale kragnetwerk te voorkom – Gordhan & kie hou media konferensie in Rosebank in donkerte gehul ► Beurtkrag Fase 5 en 6 kan beteken krag word afgesny na waterpompe in Gauteng, nywerheidshartland van SA en digsbevolkte provinsie ► Grootste oorsake vir Eskom-krisis geïdentifiseer as gebrekkige instandhouding; geen pro-aktiewe beplanning; leeg gesteel op massaskaal deur Jacob Zuma, kaders en Guptas; swak gehalte steenkool; te min dieseldepots; en nou geen geld om reg te maak nie; Cabora Bassa dra slegs 3% by – LUISTER by hierdie stemgreep na kundige Ted Blom ► Grootste ekspo in vervaardigingsbedryf in Afrika 25 – 26 Junie 2019, Sandton Konvensiesentrum – meer inligting by www.manufacturingindaba.co.za ► Belangwekkende verslag van VN Omgewingsprogram (UNEP) getiteld The Sixth Global Environmental Outlook waarsku dat besoedeling in die wêreld is so erg dat miljoene mense oor volgende 30 jaar as gevolg daarvan kan sterf ► KYK – Pres. Nana Addo van Ghana sê reguit dit is tyd dat Afrikalande op hul eie bene staan en nie bakhand staan vir Westerse hulp nie – VOLG SKAKEL ► Skietery in Utrecht, Nederland, blyk huishoudelike geweld te wees en nie terroristiese aanval nie ► Jaarlikse reuse Dewetsdorp Vleisfees 21 – 22 Maart 2019 op die dorp ►

Grond

Die Vryemark Stigting bied op 23 Mei 2018 'n seminaar aan oor grondonteiening onder die opskrif Betrayal of the struggle en waarin beplan word om…
Die Gesamentlike Komitee oor Grondwethersiening het aangekondig dat die sluitingsdatum vir skriftelike voorleggings oor die beplande wettiging van grondonteiening sonder vergoeding verleng is tot 15…
Uit 'n skriftelike antwoord van Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming op 'n Parlementêre vraag blyk dit dat die staat sedert 1994 meer as R10,9…
‘n Grondberaad vir grondeienaars, aangebied deur die Boerevolk Reddingsaksie (BRA), is belê te Bloemfontein op 26 Mei 2018 met sprekers adv. Morkel du Preez, dr.…
'n Beraad oor plaasmoorde en grondgryp en wat daaromtrent te doen is bepaal vir 9 Mei 2018 te Clanwilliam, met sprekers Bennie van Zyl van…
Die situasie rakende dreigende grondgryp te Heidedal, Bloemfontein, blyk uit die volgende selfverduidelikende mediaverklaring van die VF Plus Vrystaat: “Die ANC se onverantwoordelike uitsprake oor…
Bladsy 4 van 7
Go to top