► Rekordgetal van 48 politieke partye amptelik geregistreer vir nasionale verkiesing op 8 Mei vanjaar – 19 meer as in vorige verkiesing in 2014 ► Leier van Black First Land First (BLF) Andile Mngxitama gee gebalde vuis swartmagteken by bekendstelling van politieke partye by Gallagher Estate, Midrand, en sê hulle beywer hul net vir die belange van swart Suid-Afrikaners ► MTN en Vodacom sê hulle sukkel baie om selfoontorings tydens kragonderbrekings aan die gang te hou, sommige gebiede swakker selfoonsein of selfs geen sein nie ► NG Kerk op Klipplaat in Oos-Kaap orrelpype uitgehaal en platgekap en al die koper van deure verwyder ► KYK: Vereeniging vandag 21 Maart as Menseregtedag ontwrig deur diensleweringsbetogings – volg hierdie skakel ► Blanke SA Lugmagpersoneel in Mosambiek vervul sleutelrol in reddingsoperasies van gestrande Mosambiekers ► Gepubliseerde syfers toon dat militêre begroting van China $175 miljard beloop, teenoor die $750 miljard van die VSA; vir China verteenwoordig dit 1,3% van BBP, teenoor 3,7% van die VSA ► In België is genadedood op 2 357 mense toegepas in 2018 ►

Grond

Nadat die ANC en EFF verlede maand 'n Parlementêre mosie laat aanvaar het om die metodiek van grondgryp sonder vergoeding te ondersoek, krabbel die regering…
In 'n mediaverklaring sê Vrystaat Landbou (VL): ”Die leiers van VL, wat 'n apolitieke organisasie is, het ’n versoek van Mosiuoa Lekota, president van die…
Groot vraagtekens hang oor die sg. nasionale grondberaad oftewel National Forum for Dialogue on Land wat tans by die Gordon Institute of Business Science in…
Aanvanklik met die aankondiging deur pres. Cyril Ramaphosa aan die begin van die jaar dat grond onteien gaan word sonder vergoeding en aan “ons mense…
Intussen in SA woed die debat oor grond steeds onverpoosd voort met veral direkte rolspelers wat menings uit verskillende hoeke rondslinger. Dit wil tog voorkom…
In 'n artikel op sosiale media skets bekende ekonoom Mike Schussler aan die hand van statistiek van die General Household Survey 2016 'n verbasende prentjie…
Bladsy 5 van 7
Go to top