► OB Busisiwe Mkhwebane ondersoek nou ook pres. Cyril Ramaphosa vir bedrog voor Parlement en geldwassery met skenking ► Nuwe Minister van Gesondheid dr. Zweli Mkhize sê Nasionale Gesondheid Versekering (NGV) plan gaan geïmplementeer word – “Apartheid het gesê waaraan jy sal doodgaan, maar ANC regering gaan mediese behandeling bekostigbaar en toeganklik maak vir alle Suid-Afrikaners” ► Jongste verslag oor terreur op plase ► 27 Mei Joekie Nortje (80) en haar seun Johan (62) op plaas Nooitgedacht, Soutpansberg deur 5 aanvallers erg aangerand, o.a. met panga, Johan moet breinskandering ondergaan en Joekie fisio vir haar hande ► 5 Junie by Louis-Trichardt plaasbestuurder Ferdi Jacobs (35) deur 2 aanvallers met mes gesteek en oor kop geslaan, veg terug en aanvallers vlug ► Mediese Fakulteit van UV staak opleiding van studente van Pelonomi Hospitaal weens misdadige aanvalle deur inbrekers op dokters en mediese personeel ► Capitec nou grootste bank in SA volgens takke (840); Absa egter die meeste kitsbanke (8 961), met Standard Bank 2de meeste kitsbanke (7 140), Capitec 5 000 kitsbanke ► Gerda Steyn eerste vrou in Comrades Marathon oor 68,83 km in rekordtyd van 5:58:53 en algeheel 17de uit totaal van 21 625 atlete wat begin het ► Rafael Nadal wen Franse Tennis Ope vir rekord 12de keer – eerste keer dat tennisspeler dieselfde grand slam titel 12 keer wen ► Groot betogings in Hong Kong omdat Chinese regering op vasteland uitleweringswet wil implementeer vir Chinese in Hong Kong wat hulle soek vir “misdade” ► Krieket Proteas in Wêreldbeker vandag in reg of weg wedstryd teen Wes-Indië ►

Grond

Terwyl stemme opgaan dat grondonteiening sonder vergoeding, soos wat die ANC en radikale swart meelopers wil doen, aangevuur deur die onderneming deur pres,. Ramaphosa dat…
Op hul beurt sê Agri SA oor dreigende grondgryp sonder vergoeding: “Adjunk-minister, Mcebisi Skwatsha het na bewering tydens ‘n vergadering van die Portefeuljekomitee op Landelike…
In 'n mediaverklaring oor die pas gepubliseerde Grondoudit van die regering sê die VF Plus: “Die gesloer van die Dept. van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming…
Volgens Minister van Water en Sanitasie, Nomvula Mokonyane, gaan die regering moontlik oorweeg om alle private damme in SA te onteien, omdat dit as 'n…
Die volgende is getwiet deur dr.Dirk Hermann van Solidariteit: “Tragies, was by skoonpa se ou spog hoenderplaas, twee jaar na bemagtigingtransaksie. Gras, onkruid bedek skoonma…
In reaksie op die besluit van die ANC om grondonteiening sonder vergoeding in te stel, sê Agri SA dit verwelkom “die realisme wat deurskemer” in…
Bladsy 6 van 7
Go to top