►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Internet (13)

Jullian Assange (47) medestigter van WikiLeaks, wat sedert 2012 asiel gevind het by die ambassade van Ecuador in Londen, is gister deur die Britse polisie…
Van Aitsa.com is die volgende selfverduidelikende media vrystelling ontvang: “Van bestelling tot telefoonoproep, van faktuur tot nasorgdiens sonder sukkel, huppel, of haak. Aitsa.com sal internetdienste…
Volgens die webwerf www.hootsuite.com gebruik tans 3,196 miljard mense van die wêreldbevolking van sowat 7 miljard sosiale media – 13% meer as verlede jaar. Die…
Die kontroversiële Elektronies Kommunikasie Wetsontwerp of sg. Electronic Communications Amendment (ECA) Bill word steeds deur die regering in die Parlementêre proses gedryf met die hoop…
Volgens die jongste kwartaalverslag van Facebook is hierdie netwerk steeds by verre die gewildste sosiale medium ter wêreld, met meer as 2,2 miljard mense wat…
Nuwe reëls oor datagebruik pas bekendgemaak deur die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van SA (Okosa) kan 'n ingrypende invloed hê op selfoonkommunikasie in die land. Dit behels…
Bladsy 1 van 2
Go to top