Print this page

Facebook verreweg gewildste sosiale medium

Volgens die jongste kwartaalverslag van Facebook is hierdie netwerk steeds by verre die gewildste sosiale medium ter wêreld, met meer as 2,2 miljard mense wat dit minstens eenkeer per maand gebruik. Tweede is YouTube met 1,5 miljard gebruikers. In die derde plek is Instagram met 800 miljoen gebruikers, gevolg deur Qzone van China met 563 miljoen gebruikers.

 

Gradeer die artikel
(0 stemme)