►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►
Nogal insiggewend dat pres. Donald Trump twee Amerikaners met SA-verbintenisse benoem het in sleutelpote in sy administrasie: As nuwe veiligheidsraadgewer Robert O’Brien, wat in die…
Suid-Afrika is waarskynlik die land op die vasteland met die meeste miljoenêrs en dit alles met komplimente van ANC-kaderbevoorregting. Dit blyk bv. uit onlangse syfers van die DA wat toon dat die regering tans jaarliks sowat R30 miljard in belastingbetalergeld…
Ek wil hierdie maand die soeklig laat val op die volgende vyf glorieryke hoogtepunte in die sportwêreld van Hongarye: Manspolo: Drie Olimpiese goues Die Hongaarse…
Nogal insiggewend dat terwyl pres. Donald Trump as sy nuwe veiligheidsraadgewer en sleutelpersoon in die Amerikaanse regering benoem het Robert O’Brien, wat in die tagtigerjare…
Suid-Afrika is waarskynlik die land op die vasteland met die meeste miljoenêrs en dit alles met komplimente van ANC-kaderbevoorregting. Dit blyk bv. uit syfers van…
Met sy nooienstoespraak in die Parlement het dr. Wynand Boshoff ook as Noord-Kaapse VF Plus leier gefokus op die SKA-teleskoopprojek by Carnarvon as wetenskaplike pronkstuk,…
Die volgende is ʼn beoordeling deur dr. Anthony Turton, bekende waterkundige, in Afrikaans vertaal: “Wat my skok, is die koers van de-industrialisasie in SA. Word…
Ons wil graag, sonder om die beuel van enige politieke party te blaas, enkele sprekende mediaverklarings die afgelope week aanhaal, soos hierdie een van die VF Plus oor die vermoë van die ANC-bewind m.b.t. die toekoms van die land:  …
Die hele doel van die Zondo-kommissie is om die fenomeen van staatskaping in SA die afgelope sowat 12 jaar te ondersoek en het talle getuies en honderde getuienisse na vore gekom wat met feite aandui dat oud-pres Jacob Zuma die…
Afrikaans as een van die jongste spruite uit die Germaanse taalstal het sy beslag gekry met volksvestiging in 1652 aan die Kaap en geleidelik vorm…
Bladsy 1 van 33
Go to top