► “’n Monument van grootskaalse korrupsie” is hoe Noord-Kaapse premier dr. Zamani Saul nuwe psigiatriese hospitaal in Kimberley geopen het 13 jaar nadat konstruksie begin is @ R290 miljoen, maar nou eers voltooi is teen R2 miljard ►Appèlhof handhaaf beslissing van Noord-Gauteng hooggeregshof dat Cash Paymaster Services (CPS) R316 miljoen aan Sassa moet terugbetaal ►Transnet toon wins van R6 miljard vir finansiële jaar 2018/19; eerste staatsonderneming in baie lank tyd wat wins toon ►Plaasterreur 30 September, Malmesbury, twee aanvallers in plaashuis, huiseienaar skiet een dood ►Groot dele van die land vanaf Limpopo tot in die Wes-Kaap ondervind erge droogtetoestand met minder as 50% van die gemiddelde reënval in 2018/19 seisoen – sien by hierdie skakel hoe in Steytlerville-distrik droogte ervaar word; aan die ander kant sien by hierdie video hoe gejuig word oor goeie reën in distrik Beaufort-Wes ►Kampioen Boran stoetbul genaamd Mr. Million, gekoop vir R1 miljoen, se hakskeensenings deur veediewe op plaas by Brits afgekap, moes vankant gemaak word ►Intensiewe driedaagse-kursus oor in- en uitvoer en internasionale handel aangebied te Midrand, Kaapstad en Durban, kontak Ronell 073 291 0450 of events@norcaz.biz►
Dit blyk volgens 'n mediaverklaring deur die nuwe besturende direkteur van die ATKV, Deidre Le Hanie, dat die organisasie 'n nuwe koers inslaan meer weg…
Volksblad berig dat 'n leefstylwoongebied op 23,6 ha rondom die Dam van Trane en die Bron van Herinnering en aangrensend aan die Bybelhuis in gevorderde…
‘n Private firma, Giant Flag is besig om naby Graaff-Reinet ‘n reusagtige SA landsvlag van 66 ha op die grond te ontwikkel met sowat 2,5…
Orania as Afrikanerdorp is besig om die veiligheid van die inwoners indringend op te gradeer, met die aankoop van gevorderde tegnologiese moniteringstelsels, opskerping van sy…
As boorling van die Petrusville-distrik, het ek omstreeks 1964 met Vanderkloof kennis gemaak toe ons met die grondpaadjie daarheen gery het tussen die doringbome en…
'n Mediaverklaring lui soos volg: "Die Volkspele Beweging vier vanjaar sy eeufees, met volkspele wat die eerste keer op 28 Februarie 1914 o.l.v. dr. SH…
Bladsy 3 van 3
Go to top