Van Niekerkshof Kennels

► Roemenië sluit aan by Hongarye, Pole Slowakye en Tsjeggiese Republiek om Moslem-migrante te verbied ► OB Busisiwe Mkhwebane gaan twee top ANC’s en voormalige Vrystaatse politici Ace Magashule en Mosebenzi Zwane ondersoek oor Vrede suiwelskandaal ► Inbraak by Valke-kantoor in Kaapstad – baie vrae daaroor ► Wreedaardige aanval op Mike Bonnette, boer van Chrissiesfontein, Midvaal-distrik – wonderbaarlik oorleef ► Mangaung Metro burgemeester weier openbare vergadering oor waterkrisis in die metro ► Britse regering skenk R858 miljoen aan pres. Cyril Ramaphosa ondanks of danksy sy voorneme om grond in SA te onteien sonder vergoeding ► Minister van Polisie Bheki Cele weier dat spesiale eenhede vir plaasveiligheid ingestel word ► Statebondsberaad in Londen met 53 staatshoofde; Brittanje nuwe bande vir Brexit ► Meer nuus op www.ditsem,net en Ditsem Facebook; teken in op DitsemBlits

burgerlike journalistiek banier  Photo and Frame Banier 2018

Afrikaans

Die FAK het pas hul jaarlikse Internasionale Afrikaans-Ekspo bekendgestel, ’n opwindende skryf- en kreatiewe kunstekompetisie wat fokus op leerders en studente se kreatiewe hantering van…
Meer as 55 000 mense het reeds 'n petisie onderteken vir die behoud van Afrikaans as onderrigmedium by die NWU Potch. Dit is reeds ses keer…
Die Rapportryerbeweging (RRB) bied jaarliks 'n Bybelvasvra-kompetisie vir spanne van laerskoolleerlinge tot Graad 7 aan, met die oorhoofse doel die bevordering van die jeug se…
'n Spel-en-Speel-kompetisie vir laerskoolleerders in die Vrystaat word jaarliks deur AfriForum aangebied, met die fokus spesifiek daarop om kinders se lees- en spelvaardighede in hul…
Die Nelson Mandela Stigting het aansoek gedoen by die Gelykheidshof dat die vertoon van die Oranje Blanje Blou, die vorige landsvlag, haatspraak, onbillike diskriminasie en…
Internasionale Moedertaaldag word jaarliks op 21 Februarie gevier en daaroor sê die ATKV in 'n mediaverklaring: “Baie ouers dink dat Engels die toekoms vir hul…
Bladsy 1 van 6

VVK2 banier