►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Afrikaans

In 'n tyd waar Afrikaans en Afrikanerkultuur swaar trek in skole, het die FAK pas ’n opwindende en uitdagende nasionale Afrikaanse Geskiedenisolimpiade geloods in die…
Insiggewend wat die Engelse al oor die Afrikaner oftewel die Boere gesê het – die volgende is selfverduidelikend: Britse geskiedkundige James Anthony Fraude oor die…
In ʼn opsienbare artikel in Volksblad van 29 Oktober 2019 maak ʼn regsjoernalis en nie-praktiserende advokaat, Gustaf Pienaar, ʼn saak uit dat die uitspraak van…
Soos in vorige jare, beoog Ditsem Nuus om vanjaar weer die Geloftefeeskalender in die Desember-uitgawe te publiseer soos wat dit te Bloemfontein, Kimberley en 12…
Dit begogel die verstand en sou nie geglo kon word indien dit nie werklik gebeur het nie: Damestudent Gené Otto word op die NWU Potch-kampus…
In 'n tyd waarin in Suid-Afrika sentimente, retoriek en aksies teen die Afrikaner ongekende vlakke bereik – trouens dit wil voorkom of 'n onverklaarde burgeroorlog…
Bladsy 1 van 8
Go to top