► “’n Monument van grootskaalse korrupsie” is hoe Noord-Kaapse premier dr. Zamani Saul nuwe psigiatriese hospitaal in Kimberley geopen het 13 jaar nadat konstruksie begin is @ R290 miljoen, maar nou eers voltooi is teen R2 miljard ►Appèlhof handhaaf beslissing van Noord-Gauteng hooggeregshof dat Cash Paymaster Services (CPS) R316 miljoen aan Sassa moet terugbetaal ►Transnet toon wins van R6 miljard vir finansiële jaar 2018/19; eerste staatsonderneming in baie lank tyd wat wins toon ►Plaasterreur 30 September, Malmesbury, twee aanvallers in plaashuis, huiseienaar skiet een dood ►Groot dele van die land vanaf Limpopo tot in die Wes-Kaap ondervind erge droogtetoestand met minder as 50% van die gemiddelde reënval in 2018/19 seisoen – sien by hierdie skakel hoe in Steytlerville-distrik droogte ervaar word; aan die ander kant sien by hierdie video hoe gejuig word oor goeie reën in distrik Beaufort-Wes ►Kampioen Boran stoetbul genaamd Mr. Million, gekoop vir R1 miljoen, se hakskeensenings deur veediewe op plaas by Brits afgekap, moes vankant gemaak word ►Intensiewe driedaagse-kursus oor in- en uitvoer en internasionale handel aangebied te Midrand, Kaapstad en Durban, kontak Ronell 073 291 0450 of events@norcaz.biz►

Afrikaans

Dit begogel die verstand en sou nie geglo kon word indien dit nie werklik gebeur het nie: Damestudent Gené Otto word op die NWU Potch-kampus…
In 'n tyd waarin in Suid-Afrika sentimente, retoriek en aksies teen die Afrikaner ongekende vlakke bereik – trouens dit wil voorkom of 'n onverklaarde burgeroorlog…
Van al die nuus wat Ditsem Nuus deur DitsemBlits as elektroniese nuusbrief die afgelope week uitgestuur het, was die een wat die meeste aandag getrek…
Met die jongste weergawe van die Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale wat tans voor die Parlement dien, het Afrikaans, wat tans op verskillende fronte aanslae moet…
Ondanks al die diskriminasie teen Afrikaans as taal en die pogings van die regering en ander owerhede om Afrikaans om elke hoek en draai in…
Op 6 April 1652 het Jan van Riebeeck en sy vrou Maria en hul geselskap met hul drie seilskepe, die Dromedaris, Reijger en De Goede…
Bladsy 1 van 8
Go to top