► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Afrikaans

Internasionale Moedertaaldag word jaarliks op 21 Februarie gevier en daaroor sê die ATKV in 'n mediaverklaring: “Baie ouers dink dat Engels die toekoms vir hul…
Dit blyk dat die LUR vir Onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, een van die grootste opstokers is teen die bestaan van die oorblywende Afrikaanse skole.…
Leerlinge van ʼn oorvol Afrikaanse skool in Tulbagh moet in asbeskamers skoolgaan, terwyl ʼn nuwe skool wat teen R71 miljoen net buite die dorp gebou…
Die uitvoerende hoof van Maroela Media, Susan Lombaard, het 'n insiggewende verslag op die Internet gepubliseer oor Afrikaanse leserstalle, wat in die eerste plek daarop…
Dis hoekom jy besigheid in inheemse tale moet doen Anton Rupert, die legendariese Afrikaanse sakeman en entrepreneur, het gesê die persoon wat nie droom nie,…
Bladsy 3 van 8
Go to top