► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Afrikaans

Dis hoekom jy besigheid in inheemse tale moet doen Anton Rupert, die legendariese Afrikaanse sakeman en entrepreneur, het gesê die persoon wat nie droom nie,…
Die uitvoerende hoof van Maroela Media Susan Lombaard het 'n insiggewende verslag op die Internet gepubliseer oor Afrikaanse leserstalle, wat in die eerste plek daarop…
Die 11de uitgawe van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) is op 3 Augustus 2017 bekendgestel – 100 jaar nadat vir Afrikaans hierdie standaardnaslaanbron vir…
Oor 'n breë front in die sosiale media word kommer uitgespreek oor die agteruitgang van Afrikaans op Radio Sonder Grense (RSG), bv. dat dit opvallend…
Dit kan nie in woorde beter gestel word as wat Marlene van Zyl van Bloemfontein dit in die volgende brief in Volksblad van 23 Junie…
Die provinsiale bestuur van die Noord-Kaap SAPD het op 5 September 2016 'n direktief aan alle Polisiekantore uitgereik dat alle verklarings van die publiek voortaan…
Bladsy 4 van 8
Go to top