►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Afrikaans van Puk-kampus afgegooi

Dit begogel die verstand en sou nie geglo kon word indien dit nie werklik gebeur het nie: Damestudent Gené Otto word op die NWU Potch-kampus tydens ʼn openbare debat gestop om in Afrikaans te praat, nadat sy reeds haar toespraak gedeeltelik in Tswana en Engels gelewer het.  EFF-barbare het met geweld daarteen geprotesteer en toe las die organiseerders van die debat, onder amptelike sanksie van universiteitsowerheid, die debat af.

 
Ongelooflik dat op die kampus waar o.m. die standbeeld van Totius staan as simbool van die trotse erfenis van die Afrikaner en van Afrikaans, swart betogers en slaprugbestuur Afrikaans van die kampus afgegooi word. Hoeveel wil die Afrikaner nog hê moet met hom sy taal en sy erfenis gemors word?

Gradeer die artikel
(1 Vote)

5 opmerkings

  • Bouctut - Maandag, 08 Junie 2020

    Comprar Cialis Murcia [url=https://buycialisuss.com/]Cialis[/url] cialis headache real cialis online Levitra Costo Confezione

    Report
  • Janacift - Dinsdag, 24 Maart 2020

    Acquista Viagra In Italia Propecia [url=https://apcialisle.com/#]buy cialis online safely[/url] Levitra Para Hipertensos buying cialis online safely Belladonna Medication

    Report
  • Louis Rischmüller - Donderdag, 25 Julie 2019

    Kom ONS is Nou eerlik oor Alle Suid Afrikaanse universiteite. Die standaarde is op die laagste punt ooit. Ek weet van universiteite waar dosente aangese is om met die nasien van vraestelle, die "BEE" standaarde toe te pas

    Report
  • Mike - Woensdag, 24 Julie 2019

    Ek stem saam Sjaan Rossouw die Universiteite net soos met ander instellings gaan nie staande bly nie so die ENIGSTE oplossing is bou soos Orania aan jou eie en vergeet van die spul.

    Report
  • SJAAN ROSSOUW - Woensdag, 24 Julie 2019

    hoekom gee julle nie al die universiteite vir die klomp zoole en die regses wat nie omgee om ontwrig te word nie nie en bou nuwes vir die Afrikaanssprekende en engelse studente wat wil leer my moer man dis mos nie so moeilik nie

    Report

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top