► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►

Afrikaans

‘n Storm het losgebars oor die aankondiging van die Oorlogsmuseum in Bloemfontein in samewerking met die nasionale Dept. van Kuns en Kultuur om die benaming…
Nie minder nie as 444 inskrywings is vanjaar ontvang vir die gesogte goue of silwer-Pendoring-kompetisie van die ATKV. Volgens laasgenoemde beleef Afrikaanse inskrywings ʼn rekordjaar,…
“Ons gaan ‘n taal maak”: Afrikaans sedert die Patriot-jare deur die taalhistorikus, prof. J.C. Steyn, vertel die verhaal van Afrikaans as moderne taal. Dit ondersoek…
Dat Afrikaans onder druk verkeer, veral vanaf owerheidsweë, kan nie ontken word nie. Afrikaanse onderriginstellings moet hulle taalbeleid voortdurend verdedig, dienslewering deur staatsdepartemente in Afrikaans…
Met die herdenking van die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) op 14 Augustus 1875 in Dal Josafat naby die Paarl en regtens…
Sy is nog net 141 jaar oud, maar die lewensverhaal van Afrikaans tot op hede is een wat spreek van hoogtepunte, terugslae, humor en die…
Bladsy 5 van 7
Go to top