► Verskoning gister geen Hooftrekke weens onvoorsiene omstandighede, vandag dubbel ► Afrikaner-gemeenskap ontstoke oor haatspraak van Panyaza Lesufi Gauteng LUR vir Onderwys teen Afrikaans, wat sê dit “gaan sy verstand te bowe dat daar stryd is in skole vir Afrikaans as daar nie meer een universiteit is wat Afrikaans as onderrigmedium het nie” ► In terreuraanval 20 Mei op plaas tussen Fochville en Westonaria deur agt gewapende aanvallers op pa (55) en dogter (17) is dogter herhaaldelik verkrag ► Nog terreuraanvalle op plase: ► 21 Mei by Louis-Trichardt, Limpopo, Annette Kennealy voormalige DA raadslid vermoor in haar plaashuis aangetref ► 19 Mei by Addo, Oos-Kaap, vroulike plaaswerker deur twee gewapende aanvallers met messe gesteek, kontant geroof ► 17 Mei by De Doorns, Wes-Kaap, vyf gewapende aanvallers oorval bejaarde egpaar laataand in hul huis , beroof, geen verder besonderhede tans beskikbaar nie ► 87-jarige man in Tshwane in Distrikhospitaal erg aangerand deur personeel toe hy hulle aanspreek omdat hulle hom in Zoeloe en Tswana spot ► Pretoria Hooggeregshof gee uitspraak dat bevinding van OB Busisiwe Mkhwebane in saak van Estina-suiwelprojek by Vrede in Vrystaat so swak is dat dit tersyde gestel word ► Geweldige uittog van voorste SA rugbyspelers na klubs in die buiteland Engeland, Europa, Japan en VSA, o.a. Bulle-kaptein en Springbok-losskakel Handré Pollard ► Berigte dat hongersnood dreig in Zimbabwe a.g.v. droogte en lae vlak van Karibadam, sowat 3 miljoen mense benodig voedselhulp en beurtkrag word toegepas ►
×

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 70

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 42

Afrikaans

Op 25 Maart 1998 het ’n jong, vars-gedebuteerde Afrikaanse digter – maar toe al lankal ’n deurwinterde akteur, sanger, liedjieskrywer, kultusfiguur onder baie (en sedertdien…
In ‘n mediavrystelling spesifiek vir hierdie fokus op NP van Wyk Louw sê die ATKV: “Volgens Van Wyk Louw is kultuur ‘die rustelose en vloeibare,…
Die volgende in ‘n brief van Mariaan Burger aan Volksblad sê dit – in Afrikaans – op ‘n manier wat nie beter kan nie: Ken…
Die Christelike Onderwyskongres, aangebied deur die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) op 3 en 4 Maart 2016 te Pretoria, het kritieke tendense aan die…
Dames Perspektief het op Saterdag, 8 Maart 2014, hul 30-jarige bestaan gevier tydens `n stylvolle geleentheid by NALN, Bloemfontein. Die vereniging is op 20 September…
Die FAK het pas verdere inisiatief geneem om deur die uitreiking van ‘n album bestaande uit drie dele ten einde Afrikaanse volksmusiek af te stof…
Bladsy 6 van 8
Go to top