► Volgens SA in Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) toon jongste misdaadstatistiek vir SAPD tesame met vorige statistiek dat sedert 1994 in SA sowat 500 000 moorde gepleeg is en 1 miljoen verkragtings ► Prof. Rudolph Zinn van Unisa sê uit navorsing blyk dit dat van die misdadigers voer tot 107 misdrywe uit voordat hulle gearresteer word ► Solidariteit Netwerk loods nuwe Sol-Tech kampus in Pretoria teen koste van R300 miljoen, sal huidige kampus vir 1 200 studente verdubbel en sal na verwagting deure open in Januarie 2021 ► Kyk by hierdie video hoe top bevelvoerders van SA Vloot en Lugmag in Parlement getuig hoe vloot en lugmag op rand van ineenstorting is ► Vrou (55) in Oos-Vrystaat gisteraand terwyl sy gebad op ‘n plaas aangeval en verkrag, aanvaller vlug en niks gesteel nie ► Op die Economic Freedom of the World (EFW) 2019 verslag val Suid-Afrika 54 plekke na nr. 101 uit 162 lande, vanaf plek 47 in 2000 – volg hierdie skakel vir meer inligting ►Dit lyk of Britse premier Boris Johnson ‘n deurbraak met Brexit kan maak na ooreenkoms oor grensbeheer met Ierse Democratic Unionist Party (DUP) ► Voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers sê hy gaan nie Springbokke vanjaar by Wêreldbeker ondersteun nie, omrede vroeëre betrokkenheid van Eben Etzebeth by onderonsie met twee bruin mense in Langebaan ►

Afrikaans

Die Gelofte van Bloedrivier is pas getoonset deur Johan Vorster en Christoph Kotzé van Inhoudhuis in ’n gewyde produksie. Dit word gesing deur Adam Tas,…
Op die algemene jaarvergadering van die Afrikaanse Taalraad (ATR) gehou op 25 Augustus 2018 in die Paarl het die klem sterk geval op inklusiwiteit en…
'n Nuwe Afrikaanse kuierwebwerf, www.gesellig.co.za, het sy spreekwoordelike deure oopgemaak. Hulle beskryf hulself as “bloot 'n plek waar Afrikaners lekker in hul eie taal kan…
Die FAK het pas hul jaarlikse Internasionale Afrikaans-Ekspo bekendgestel, ’n opwindende skryf- en kreatiewe kunstekompetisie wat fokus op leerders en studente se kreatiewe hantering van…
Meer as 55 000 mense het reeds 'n petisie onderteken vir die behoud van Afrikaans as onderrigmedium by die NWU Potch. Dit is reeds ses keer…
Die Rapportryerbeweging (RRB) bied jaarliks 'n Bybelvasvra-kompetisie vir spanne van laerskoolleerlinge tot Graad 7 aan, met die oorhoofse doel die bevordering van die jeug se…
Bladsy 2 van 8
Go to top