► Pres. Cyril Ramaphosa vra nasionale dialoog oor moontlikheid om pensioenfondse in bankrot staatsondernemings te belê – “Ons finansiële bronne is uitgeput, terwyl ons ontwikkelingsbehoeftes enorm is” ► Vraag op sosiale media: Hoekom kry regering nie die miljarde staatsgeld wat gesteel is terug nie, maar wil nou die pensioengeld vat van mense wat hard gewerk het daarvoor en toegewyd gespaar het? ► Menseregtekommissie oorweeg stappe teen Ernst Roets van AfriForum oor vertoon van vorige landsvlag op sosiale media, word as “verdelend” beskou ► Petroljoggies landswyd dreig om volgende week te staak oor salarisse, eis verhoging van 12%, maar werkgewers bied slegs 5% ► Brian Molefe, voormalige hoof van Eskom, moes gister meer as R10 miljoen aan Eskom pensioenfonds terugbetaal as onwettig ontvang, maar nog geen teken daarvan nie ► Veldbrand wat versprei tot in St. Francisbaai verwoes 12 huise tot die grond toe ► Storm oor aanranding van blanke kleuters deur swart personeel by Myne Maatjies Dagsorg Sentrum in Randfontein, ouers woedend, drie persone gearresteer, MRK swyg soos graf ► Lastereis van oud-minister Derek Hanekom van R500 000 teen oud-pres. Jacob Zuma, vandag in hooggeregshof in Durban aangehoor, eis omdat Zuma Hanekom “apartheidspioen” genoem het ► Curriebekerreeks word hierdie naweek voortgesit, met slegs Griekwas wat verseker is van plek in halfeindstryd ►

Boeke (13)

Die volgende nuwe boeke van belang vir Afrikaners is pas deur Kraal Uitgewers gepubliseer: Kill the Boer: Government complicity in South Africa’s brutal farm murders…
Die pasverskene boek oor plaasmoorde Kill the Boer - It’s more than just murder deur Ernst Roets van AfriForum met propvol opdatum feite en grafiese…
Die boek Vers & Kapittel: Artikels, lesings, rubrieke en naskrifte oor die digkuns deur Daniel Hugo, skrywer, digter, vertaler en radio-omroeper, word op 17 Mei 2018…
Twee nuwe publikasies oor die Grensoorlog het onlangs by Kraal Uitgewers verskyn, nl. Ratels aan die Lomba: Die storie van Charlie-eskadron deur Leopold Scholtz en From Cunene…
Die gevierde skrywer FA Venter se werk maak steeds sedert die sestigerjare ‘n prominente deel uit van die Afrikaanse literêre kanon – sy trekker-tetralogie Geknelde…
Kraal Uitgewers het pas 'n insiggewende nuwe boek oor die grensoorlog gepubliseer, nl. From Cunene to Cabo Delgado deur die gewilde skrywer Louis Lubbe. Die…
Bladsy 1 van 2
Go to top