► Volgens SA in Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) toon jongste misdaadstatistiek vir SAPD tesame met vorige statistiek dat sedert 1994 in SA sowat 500 000 moorde gepleeg is en 1 miljoen verkragtings ► Prof. Rudolph Zinn van Unisa sê uit navorsing blyk dit dat van die misdadigers voer tot 107 misdrywe uit voordat hulle gearresteer word ► Solidariteit Netwerk loods nuwe Sol-Tech kampus in Pretoria teen koste van R300 miljoen, sal huidige kampus vir 1 200 studente verdubbel en sal na verwagting deure open in Januarie 2021 ► Kyk by hierdie video hoe top bevelvoerders van SA Vloot en Lugmag in Parlement getuig hoe vloot en lugmag op rand van ineenstorting is ► Vrou (55) in Oos-Vrystaat gisteraand terwyl sy gebad op ‘n plaas aangeval en verkrag, aanvaller vlug en niks gesteel nie ► Op die Economic Freedom of the World (EFW) 2019 verslag val Suid-Afrika 54 plekke na nr. 101 uit 162 lande, vanaf plek 47 in 2000 – volg hierdie skakel vir meer inligting ►Dit lyk of Britse premier Boris Johnson ‘n deurbraak met Brexit kan maak na ooreenkoms oor grensbeheer met Ierse Democratic Unionist Party (DUP) ► Voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers sê hy gaan nie Springbokke vanjaar by Wêreldbeker ondersteun nie, omrede vroeëre betrokkenheid van Eben Etzebeth by onderonsie met twee bruin mense in Langebaan ►

Boeke (13)

Uitgewerhuis Penguin Random House het aangekondig dat dit die pasverskene boek Mandela’s Last Years deur dr. Vejay Ramlakan van die mark gaan onttrek ná negatiewe…
Afrikaanse boeke is besig om die publikasietoneel van nuwe boeke in SA te oorheers en dit val saam met ‘n algemene bloeitydperk van gepubliseerde boeke…
Pas het drie nuwe boeke met opsienbare politieke inslag verskyn en wat elk merkwaardige insig verskaf oor die terreine wat gedek word. Die eerste is…
‘n Boek wat pas verskyn het en wat hoogs insiggewend is vir elkeen wat die toekoms van SA bona fide op die hart dra, is…
‘n Boeiende en vloeiende roman wat afspeel teen die agtergrond van die drie dekades voor die oorgang na ‘n nuwe bedeling in Suid-Afrika, met die…
Bladsy 2 van 2
Go to top