Van Niekerkshof Kennels

► Roemenië sluit aan by Hongarye, Pole Slowakye en Tsjeggiese Republiek om Moslem-migrante te verbied ► OB Busisiwe Mkhwebane gaan twee top ANC’s en voormalige Vrystaatse politici Ace Magashule en Mosebenzi Zwane ondersoek oor Vrede suiwelskandaal ► Inbraak by Valke-kantoor in Kaapstad – baie vrae daaroor ► Wreedaardige aanval op Mike Bonnette, boer van Chrissiesfontein, Midvaal-distrik – wonderbaarlik oorleef ► Mangaung Metro burgemeester weier openbare vergadering oor waterkrisis in die metro ► Britse regering skenk R858 miljoen aan pres. Cyril Ramaphosa ondanks of danksy sy voorneme om grond in SA te onteien sonder vergoeding ► Minister van Polisie Bheki Cele weier dat spesiale eenhede vir plaasveiligheid ingestel word ► Statebondsberaad in Londen met 53 staatshoofde; Brittanje nuwe bande vir Brexit ► Meer nuus op www.ditsem,net en Ditsem Facebook; teken in op DitsemBlits

burgerlike journalistiek banier  Photo and Frame Banier 2018

Die Voortrekkers (3)

Uit die vierjaarlikse nasionale kongres wat Die Voortrekkers op 13 en 14 Julie 2017 in Bloemfontein gehou het, blyk dit dat 'n sleutelelement van Afrikanerjeug met nederige trots eienaarskap neem…
Foto’s - flitse van kombinasie van Kultuur, Avontuur en Natuur = KAN in dieVoortrekkerbeweging Die Voortrekkerbeweging is in die eerste drie dekades van die 20ste eeu gebore uit 'n besef…
Foto - Op die Facebook-blad van Die Voortrekkers is ‘n video van ‘n dokumentêr in die vorm van ‘n TV-nuusbulletin waarin die jongste nuus van Die Voortrekers byderwets aangebied word.…

VVK2 banier