Print this page

Wen kaartjies na Fiela se kind by Vrystaat Kunstefees!

Foto geneem tydens vertonong Foto geneem tydens vertonong

Drie lesers van DitsemBlits kan elk 'n dubbelkaartjie wen na ‘n vertoning van Fiela se Kind by die Vrystaat Kunstefees vanaf 20 tot 22 Julie. Om deel te neem aan Ditsem Nuus en Lefra Produksies se kompetisie, kan jy die volgende na 33000 SMS: LEFRA FIELA DITSEM NUUS, dan die naam van die produksie, dan JOU NAAM EN VAN en dan JOU STAD OF DORP.  Dieselfde inligting kan ook per epos gestuur word aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. met LEFRA & DITSEM NUUS FIELA KOMPETISIE as onderwerp.  Wenners sal telefonies gekontak word en die beslissing van die Redakteur is finaal.  SMS'e kos R1,50 elk.

  1. Fiela se Kind speel in die Sand du Plessis Teater op Donderdag, 20 Julie om 11:00 & 15:30 en Saterdag, 22 Julie om 11:00.
  2. kontak Charl Senekal by (011) 815-3000/061 616-6138 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..
Gradeer die artikel
(0 stemme)

1 comment