► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

AKASIA / DE WILDT

  • Akasia / De Wildt Geloftefees

Plek: Jopie Fourie-terrein (3 km wes vanaf Hornsnekpad aan R513 vanaf Pretoria-Noord)

16/12: 08:00 Kanonsaluut en vlagparade / Samesang / Feesrede prof. Koos Malan / 09:20 Geloftediens ds. Theuns Coetzee / Bloedrivier- en Van Riebeeck Gelofte / Die Stem / Saamkuier, eie piekniekmandjie en stoele. Dra tradisionele drag indien moontlik.

Kontak: Gawie Rossouw 072 134 1105, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

BAPSFONTEIN

  • Bapsfontein Geloftefees

Plek: Dalwhinnie (op M30 oos Garsfonteinweg verlenging, 15 km na Pretoria-Oos Hospitaal)

16/12: 09:00 Geloftediens ds. Schalk Strauss / Feesrede ds. Willem van Schalkwyk

Kontak: Wayne Gibbs 082 818 0696, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

BRONKHORSTSPRUIT

  • Bronkhorstspruit Geloftefees

Plek: NG Gemeente Nooitgedacht

16/12: 08:15 Samesang / 09:00 Geloftediens en Feesrede ds. Chris Lötter / Voordrag deur jeug: Emily Hobhouse en Danie Theron / Vingerete

Kontak: Pieter de Villiers 082 372 5548, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

  • Welverdiend Voortrekkervereniging Geloftefees

Plek: Feesterrein op plaas Wacht-‘n-Bietjieskop (7 km buite Bronkhorstspruit op Groblersdalpad)

11/12-15/12: 18:00 Gelofte-huisgodsdiens by Gereformeerde Kerk Bronkhorstspruit

16/12: 09:00 Vlaghysing / Die Stem / Kanonskoot – replika van “Ou Grietjie” / 09:15 Feesrede Hannes Noëth / 09:45 Geloftediens ds. Ben Smith / Verversings / Saamkuier, bring eetgoed om te deel, eie eetgerei

Kontak: Callie Geldenhuys 082 808 1804, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

CARLETONVILLE

  • Carletonville Geloftefees

Plek:  Carletonville Feesterrein (Ou Voortrekkerterrein, Uralitestraat)

15/12: 18:30 Kuier en saamsing / Bring-en-braai en kampvuur

16/12: 09:00 Geloftediens / Feesrede ds. Hansie Janse van Vuuren / 11:00 Saamkuier, bring piekniekmandjie en stoele. Braaivleisvure, pap en sous voorsien, braaipakke te koop

Kontak: 082 851 0818

 

CULLINAN

  • Cullinan Geloftefees

Plek: Cullinan TLU Saal (4km vanaf Fourways na Ekangala)

16/12: 09:00 Kultuurprogram / 10:00 Geloftediens ds. CE Bredell / Die Stem / Verversings

Kontak: Mias Smit 072 238 3696, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 

 

GERMISTON

  • APK Oos-Rand Geloftefees

Plek: APK Oos-Rand (H/v Medlar en Bardiastraat, Primrose, Germiston)

16/12: 09:00 Geloftediens ds. André van den Berg / Historiese oorsig oor Gelofte / Kuier saam

Kontak: Chris Jansen van Vuuren 082 901 0508, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

HEIDELBERG

  • Suikerbosrand Geloftefees

Plek: Kafferskraal (GPS 26.546881 / 28.280225)

11/12: Kamp opslaan

13/12: Kampvuur met boeremusiek / Vleisbraai

16/12: 10:00 Kanonskoot / Feesrede dr. Engelbrecht / Geloftediens dr. Kleynhans / Verversings / Saamkuier, ete te koop

Kontak: Lemont Kriel 084 511 4759, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

JOHANNESBURG

  • Waterval Geloftefees

Plek: Feesterrein te Albert’s Farm, Waterval

16/12: 09:00 Geloftediens ds. Burger / Koffie & koeksisters (Voortrekkers) 

Kontak: Tekkies Kotze 082 852 6171, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

KLEINFONTEIN

  • Kleinfontein Geloftefees

Plek: Kleinfontein Gemeenskapsaal

16/12: 09:30 Samesang / 09:45 Historiese vertelling ds. Nico Steenberg / 11:05 Geloftediens ds. Attie Bezuidenhout / Gelofte / Die Stem 4de strofe / Saamkuier, bring eie piekniekmandjie en stoele

Kontak: Charel Bezuidenhout 082 255 6531, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

KRUGERSDORP

  • Front Nasionaal Geloftefees

Plek: Roepersfontein (tussen Cullinan en Rayton op Zonkololpad)

15/12: Akkommodasie en kampeerterrein beskikbaar

16/12: 10:00 Geloftediens / Feesrede Hannes Engelbrecht (Leier Front Nasionaal)

Kontak: Dalene Nelson, 079 179 5245

  • Paardekraal Geloftefees

Plek: Pretoriuskraal (Keerombergstraat, Noordheuwel, Krugersdorp)

01/12: 05:00 - Vroeë oggenddiens ds. Wimpie Burger

Plek: Paardekraal Feesterrein, Krugersdorp

16/12: 06:00 Oggendgodsdiens dr. Hein Delport / 08:45 Samesang / Vlaghysing / 1880 Gelofte / 09:00 Feesrede prof. HG van der Wateren / 1838 Gelofte / 11:00 Geloftediens ds. Johan van Wyk / Die Stem

Kontak: At von Well 082 348 3828, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

PRETORIA

  • Evangelies Gereformeerde Kerk Geloftediens

Plek: Evangelies Gereformeerde Kerk (Exnerstraat 13)

16/12: 08:00 Geloftediens ds. Jakes Jacobs

Kontak: Herman Fourie 012 252 2263, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

  • Gereformeerde Geloftefees Pretoria

Plek: Gereformeerde Kerk Wonderboompoort (Genl. Beyersstraat 256, Pretoria-Noord)

16/12: 09:00 Geloftediens / Bloedriviergelofte van 1838 / 10:30 Samesang / 11:00 Historiese vertelling / 12:00 Gelofte / 12:15 Piekniekete

Kontak: Kobus en Kittie Kok 082 670 1961, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

  • Kameeldrift Geloftefees (Kameeldrift-Zeekoeigat-Leeufontein-Buffelsdrift-gebied)

Plek: NG Kerk Kameeldrift (Kameeldriftweg, GPS 25. 6580 S / 28.3144 E)

16/12: 08:15 Geloftediens dr. Willem Pretorius / Gelofte by kanon / Afvuur van ’n voorlaaier en replika van Grietjie kanon / Verversings /Dokumentêr oor Slag van Bloedrivier

Kontak: Ds. Ben Fourie 012 819 1181 / 082 745 4117, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

  • Kloof Geloftefees

Plek: AP Kerk Wonderboom (Daan de Wet Nelrylaan)

16/12: 09:00 Geloftediens ds. Jan Viljoen / Verversings / Feesrede Louis van der Schyff / Saamkuier, bring piekniekmandjie

Kontak: Fritz van Graan 082 854 2643, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

  • Pretoria Geloftefees

Plek: Voortrekkermonument

16/12: 07:30 Hekke open, toegang gratis / 08:15 Samesang / Gelofte / 09:05 Geloftediens ds. Cassie Aucamp / 12:00 Kanonskoot en son op Senotaaf

Kontak: Geraldine Paulsen 012 326 6770, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

  • Pretoria-Oos Geloftefees

Plek: Pioniersmuseum, Silverton

16/12: 09:00 Geloftediens / Samesang / Gaskunstenaar / Gesellige kuier

Kontak: Dries du Toit  012 803 3018 / 082 353 9673, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

  • Verwoerdburg Geloftefees

Plek: Rooihuiskraal historiese terrein (Rooihuiskraalweg, suid van Hendrik Verwoerdweg, Wierdapark)

16/12: 09:00 Feesrede Annemarie Carelsen (kurator Ditsong Nasionale Kultuurhistoriese Museum Pretoria) / Geloftediens ds. Frikkie van Wyk / Verversings / Dra ouma se kappie of oupa se hoed, of iets swarts in meelewing met slagoffers van geweld

Kontak: Drienie Smal 012 654 2079 of 072 211 6656, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

  • Waverley Geloftefees

Plek: Kleuterskoolsaal, 28ste Laan 626, Waverley (tussen Ben Swart en Haarhoffstraat)

16/12: 09:30 Geskiedkundige oorsig en Geloftediens ds. Frans Joubert

Kontak: Ds. Frans Joubert 012 802 1401 / 073 482 3295, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

VAALDRIEHOEK / VEREENIGING DRIERIVIERE

  • Vaalgeloftefees

Plek: Lion's Creek Lapa (Glen Donaldweg verlenging met Brockettstraat, tussen Meyerton en Risiville)

16/12: 09:30 Samesang / 09:50 Geskiedkundige uitleg Jan Fouché / 10:10 Geloftediens ds. Jacques Prince / Verversings

Kontak: Robert Fourie 083 653 2514, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

VANDERBIJLPARK

  • Vanderbijlpark Geloftefees

Plek: Hervormde Kerk (Piet Retief Boulevard, Vanderbijlpark)

16/12: 09:00 Geloftediens ds. Norma Rossouw / Verversings

Kontak: Esté du Plooy 072 769 2483, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

VEREENIGING

  • Boerevolk Geloftefees

Plek: Vereeniging Skougronde

16/12: 10:00 Opening ds. Tienie van Staden / Geskiedkundige oorsig Herman Beyers / Feesrede Essie Esterhuizen / Verversings / Saamkuier, eie piekniekmandjie

Kontak: Essie Esterhuizen 083 227 2677, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top