►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Geloftefeeste Wes-Kaap

CLANWILLIAM

  • Seekoevlei Geloftefees (80ste jaar)

Plek:  Seekoevlei Feesterrein (Clanwilliam-Graafwaterpad, 15 km vanaf Clanwilliam)

16/12: 08:45 Samesang / 09:10 Feesrede Sarel Cilliers / 10:00 Verversings / 10:30 Geloftediens Herman Nieuwoudt / Gelofte / Die Stem 4de vers / 12:00 Middagete word verskaf. Karin Vermeulen 027 482 1183 vir ete-bespreking

Kontak: Hendrik le Roux 082 375 2247, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. / Zeekoevlei Geloftediens / www.bloedrivier.org/web/

 

GLENTANA-OUTENIQUA

  • Glentana-Outeniqua Geloftefees

Plek: Kobus Hattinghsaal, Glentana

16/12: 09:00 Geloftediens dr. Gerdrie van der Merwe

Kontak: Stoffel Bester 044 879 0003

 

HARTENBOS

  • Hartenbos Geloftefees

Plek: Amfiteater

16/12: 08:00 Geloftediens

Plek: ATKV Groot Trek Museum (oorkant die NG Kerk)

16/12: 10:00 Feesrede Japie Gouws (ATKV)

Kontak: Schalk van Vuuren 083 628 7900, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

MOSSELBAAI

  • Mosselbaai Geloftefees

Plek: Mosselbaai Stadsaal

16/12: 09:00 Geloftediens ds. Danie van Dyk / Feesrede adv. Lourens Joubert / Gelofte / Die Stem

Kontak: Piet Joubert 082 562 7508 / Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

OUDTSHOORN

  • Oudtshoorn Geloftefees

Plek: Oude Muragie Feesterrein (Naby De Rust, op die plaas van mnr. Danie Kleyn)

16/12: 11:00 Geloftediens ds. Hano Jones / Feesrede Tiaan Theron (Afrikaner Volksraad) / Gesellig saamkuier

Kontak: Nico Groenewald 082 563 2834

 

PLETTENBERGBAAI

  • Plettenbergbaai Geloftediens

Plek: NG Kerk Plettenbergbaai op Wittedrift

16/12: 09:00 Geloftediens

Kontak: Ds. Chris du Preez 044 535 9439, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

TYGERBERG

  • Tygerberg Geloftefees

Plek: Evangeliese Gereformeerde Kerk Tygerberg (h/v Deodar & Uys Krige, Loevenstein)

16/12: 09:00 Geloftediens ds. Ian Coetzee

Kontak: Derik Strauss 084 408 6434, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

VANRHYNSDORP

  • Lankverwacht Geloftefees

Plek: Lankverwacht Gasteplaas (20 km buite Vanrhynsdorp op R27 na Nieuwoudtville)

16/12: 08:00 Oggendgodsdiens en vlaghysing / Verversings / 09:00 Geloftediens ds. Jan Fourie / 10:45 Feesrede Paul Schutz / Gelofte en klipstapeling / 12:00 Ete

Kontak: Sakkie vd Merwe 071 868 0413, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Gradeer die artikel
(1 Vote)

2 opmerkings

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top