►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Geloftefeeskalender 2018

Ditsem Nuus werk tans om vanjaar vir die sewende agtereenvolgende jaar ʼn Geloftefeeskalender te publiseer van Geloftefeeste wat waar ook al gehou word, ook in die buiteland. ʼn Veldtog word trouens tans van stapel gestuur om vas te stel of Geloftefees nog deur Afrikaners in lande soos Namibië, Engeland, Australië, Nieu-Seeland, die VSA, Kanada, ens. gehou word en/of die Gelofte ten minste vanjaar op Sondag 16 Desember by eredienste gelees word.

Inligting oor Geloftefeeste kan gestuur word na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of skakel 053 207 0127 of besoek die Facebookblad. Vir die 2017 Geloftefeeskalender kliek hier.

Soos wat Ditsem Nuus kontak maak met die onderskeie kontakpersone wat Geloftefeeste landswyd reël, blyk dit dat daar ’n groeiende besef posvat onder Afrikaners van die noodsaaklikheid van nakoming van die Gelofte van Bloedrivier. Dit is asof mense onder die huidige landsomstandighede en bedreiging teen die Afrikaner al meer intens bewus raak van die noodsaak van die Gelofte.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

2 opmerkings

  • Marlé - Vrydag, 14 Desember 2018

    APK Tygerberg (volg GPS), diens 9:30: Ds Greyling v Reenen, feesrede: Mnr Hendrik Verwoerd.

    Report
  • Willie van der Merwe - Vrydag, 07 Desember 2018

    Ek wil graag weet waar die naaste Geloftefeesdiens aan die Paarl aangebied word.

    Report

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top