► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Snykant (299)

Indien 'n nugter ontleding gedoen word van die verklaarde voorneme van pres. Cyril Ramaphosa namens die ANC om grond in SA te onteien sonder vergoeding,…
Die Nelson Mandela Stigting het aansoek gedoen by die Gelykheidshof dat die vertoon van die Oranje Blanje Blou, die vorige landsvlag, haatspraak, onbillike diskriminasie en…
Die Sasol Groep van Maatskappye het aangekondig dat dit beplan om nie-kernbates van die groep oor die volgende aantal jare te verkoop ter waarde van…
In 'n verrassende stap gister het pres. Trump van die VSA sy minister van buitelandse sake Rex Tillerson summier afgedank. Dit was egter geruime tyd…
Minister van Kuns en Kultuur Nathi Mthethwa het pas aanbeveel, in lyn met die aanbevelings van 'n spesiale taakgroep, dat alle standbeelde en ander kultuursimbole…
Dit blyk dat die taalbeleid van die Noordwes Universiteit onder skoot is, hoewel nog nie duidelik tot watter mate nie – aan die een kant…
Bladsy 7 van 38
Go to top