► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Snykant (299)

Die bekende wyn- en kaasmaker, Charles Back van die Fairview Landgoed in die distrik Paarl is een van die talle onskuldige blanke burgerlikes wat in…
Hoewel dit nie so uitdruklik gesê word nie, word in beriggewing in sowel hoofstroom- as sosiale media geïmpliseer dat voormalige pres. Jacob Zuma in die…
'n Wetsontwerp oor verkeersoortredings getiteld AARTO Amendment Bill, wat daarop gemik is om die sg. AARTO Act ingrypend te wysig, word tans gesirkuleer vir openbare…
Groot ontsteltenis heers onder verskillende pensioenfondse oor die besluit van die Openbare Beleggingskorporasie om ʼn lening van R5 miljard aan Eskom toe te staan vir…
Twee oorwegend Afrikaner / blanke koshuise by die Universiteit van Pretoria is vir alle praktiese doeleindes verban uit die universiteitslewe. De Goede Hoop Koshuis, met…
Volgens Minister van Water en Sanitasie, Nomvula Mokonyane, gaan die regering moontlik oorweeg om alle private damme in SA te onteien, omdat dit as 'n…
Bladsy 10 van 38
Go to top