► Magnus Heystek Finansiële Adviseurs berig dat gister het SA staatskuld deur grens van R3 triljard gebreek, wat beteken elke SA burger – man, vrou en kind – skuld R55 276 000!; rente alleen beloop R170 miljard per jaar ► Eskom-topbestuur sê hulle beplan Fase 5 en 6 beurtkrag om totale ineenstorting van nasionale kragnetwerk te voorkom – Gordhan & kie hou media konferensie in Rosebank in donkerte gehul ► Beurtkrag Fase 5 en 6 kan beteken krag word afgesny na waterpompe in Gauteng, nywerheidshartland van SA en digsbevolkte provinsie ► Grootste oorsake vir Eskom-krisis geïdentifiseer as gebrekkige instandhouding; geen pro-aktiewe beplanning; leeg gesteel op massaskaal deur Jacob Zuma, kaders en Guptas; swak gehalte steenkool; te min dieseldepots; en nou geen geld om reg te maak nie; Cabora Bassa dra slegs 3% by – LUISTER by hierdie stemgreep na kundige Ted Blom ► Grootste ekspo in vervaardigingsbedryf in Afrika 25 – 26 Junie 2019, Sandton Konvensiesentrum – meer inligting by www.manufacturingindaba.co.za ► Belangwekkende verslag van VN Omgewingsprogram (UNEP) getiteld The Sixth Global Environmental Outlook waarsku dat besoedeling in die wêreld is so erg dat miljoene mense oor volgende 30 jaar as gevolg daarvan kan sterf ► KYK – Pres. Nana Addo van Ghana sê reguit dit is tyd dat Afrikalande op hul eie bene staan en nie bakhand staan vir Westerse hulp nie – VOLG SKAKEL ► Skietery in Utrecht, Nederland, blyk huishoudelike geweld te wees en nie terroristiese aanval nie ► Jaarlikse reuse Dewetsdorp Vleisfees 21 – 22 Maart 2019 op die dorp ►

Landbou (35)

Reeds vir jare is die Hopetown Landbouskou die mees suksesvolle plattelandse skou in die Bo-Karoostreek. Vanjaar word die Skou vanaf 13 tot 16 Februarie aangebied…
'n Selfverduidelikende mediaverklaring van Vrystaat Landbou lui soos volg: “Sogenaamde ‘polisiebeamptes’ wat boere bel oor hul vee en ander eiendom wat teruggevind is, kom in…
Volgens die instansie Green Cape bied verskillende sektore van die sg. groen ekonomie in SA geleenthede van miljarde rand. So word gesê dat die mark…
Uit besprekings gehou by die jaarlikse International Nut Council (INC) konferensie 21-23 Mei 2018 te Seville, Spanje, blyk dit dat die macadamianeut-bedryf 'n sterk groeifase…
Die Product Development Technology Station (PDTS) van die Sentrale Universiteit van Tegnologie (CUT) het pas by Nampo Oesdag 2018 'n innoverende digitale stelsel vir die…
Meer akkurate statistieke, ’n vinniger reaksietyd ná bedreigings en die monitor van misdaad in jou omgewing, is van die funksies wat ’n nuwe veiligheidstoepassing, genaamd…
Bladsy 1 van 5
Go to top