► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►
×

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 68

Landbou (36)

Luidens die Oesskattingskomitee is vanjaar in SA 15 631 050 ton mielies op 2 628 600 ha verbou. Daarvan is altesaam 9 446 800 ton…
Dr Theo de Jager van Agri SA en bekende landbouleier is op die pasafgelope jaarvergadering van die Wêreldorganisasie vir Boere (WFO) in Helsinki, Finland, verkies…
Nadat Suid-Afrika in 2016 die ergste droogte in dekades ervaar het en ses provinsies as rampgebiede verklaar is, nl. KZN, Vrystaat, Mpumalanga, Limpopo, Noordwes en…
Die 51ste jaarlikse Nampo Oesdag as vertoonvenster van SA landbou word vanaf 16 tot 19 Mei op die Oesdagterrein buite Bothaville aangebied. Belangstelling in hierdie…
Op 14 Februarie het Syngenta hul jaarlikse Grain Academy vir vanjaar by Riviera on the Vaal in Vereeniginggeloods as ʼn leierskapontwikkelingsprogram vir jong kommersiële produsente…
‘n Mediaverklaring van die VF Plus lui soos volg: “Tydens die afgelope ‘spesiale raadsvergadering’ gehou op 16 Januarie 2017 in die Ventersdorp/Tlokwe 405 Stadsraad, het…
Bladsy 3 van 5
Go to top