► “’n Monument van grootskaalse korrupsie” is hoe Noord-Kaapse premier dr. Zamani Saul nuwe psigiatriese hospitaal in Kimberley geopen het 13 jaar nadat konstruksie begin is @ R290 miljoen, maar nou eers voltooi is teen R2 miljard ►Appèlhof handhaaf beslissing van Noord-Gauteng hooggeregshof dat Cash Paymaster Services (CPS) R316 miljoen aan Sassa moet terugbetaal ►Transnet toon wins van R6 miljard vir finansiële jaar 2018/19; eerste staatsonderneming in baie lank tyd wat wins toon ►Plaasterreur 30 September, Malmesbury, twee aanvallers in plaashuis, huiseienaar skiet een dood ►Groot dele van die land vanaf Limpopo tot in die Wes-Kaap ondervind erge droogtetoestand met minder as 50% van die gemiddelde reënval in 2018/19 seisoen – sien by hierdie skakel hoe in Steytlerville-distrik droogte ervaar word; aan die ander kant sien by hierdie video hoe gejuig word oor goeie reën in distrik Beaufort-Wes ►Kampioen Boran stoetbul genaamd Mr. Million, gekoop vir R1 miljoen, se hakskeensenings deur veediewe op plaas by Brits afgekap, moes vankant gemaak word ►Intensiewe driedaagse-kursus oor in- en uitvoer en internasionale handel aangebied te Midrand, Kaapstad en Durban, kontak Ronell 073 291 0450 of events@norcaz.biz►
×

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 70

Landbou (35)

Die eerste van ’n reeks veiligheidsberade wat die SAPD in samewerking met Vrystaat Landbou in die Vrystaat hou, het op 21 September 2016 by Bobbiespark…
Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, het tydens ‘n inligtingsbespreking op Orania daarop gewys hoe aantreklik sommige Oos-Europese lande dit vir Suid-Afrikaanse boere maak…
Het jy al geëet vandag? Bedank dan die boer en sy plaaswerker, want sonder die boer is daar geen kos en sonder kos is daar…
In ‘n opsienbare artikel in Moneyweb Today word die menings aangehaal van twee prominente landboudeskundiges dat die waarde van kommersiële plaasgrond in Suid-Afrika minstens 10…
Dit blyk dat verskeie voornemende ontginningsmaatskappye inklim in groot dele van sentraal-SA en bykans 2 miljoen ha al onder sg. ontginningsreg geplaas is. Reeds in…
Een van die modernste en mees doelontwerpte veilingskrale in die land, die Royal Auction Centre, is pas by Frankfort in die Noord-Vrystaat in gebruik gestel.…
Bladsy 4 van 5
Go to top