► Volgens SA in Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) toon jongste misdaadstatistiek vir SAPD tesame met vorige statistiek dat sedert 1994 in SA sowat 500 000 moorde gepleeg is en 1 miljoen verkragtings ► Prof. Rudolph Zinn van Unisa sê uit navorsing blyk dit dat van die misdadigers voer tot 107 misdrywe uit voordat hulle gearresteer word ► Solidariteit Netwerk loods nuwe Sol-Tech kampus in Pretoria teen koste van R300 miljoen, sal huidige kampus vir 1 200 studente verdubbel en sal na verwagting deure open in Januarie 2021 ► Kyk by hierdie video hoe top bevelvoerders van SA Vloot en Lugmag in Parlement getuig hoe vloot en lugmag op rand van ineenstorting is ► Vrou (55) in Oos-Vrystaat gisteraand terwyl sy gebad op ‘n plaas aangeval en verkrag, aanvaller vlug en niks gesteel nie ► Op die Economic Freedom of the World (EFW) 2019 verslag val Suid-Afrika 54 plekke na nr. 101 uit 162 lande, vanaf plek 47 in 2000 – volg hierdie skakel vir meer inligting ►Dit lyk of Britse premier Boris Johnson ‘n deurbraak met Brexit kan maak na ooreenkoms oor grensbeheer met Ierse Democratic Unionist Party (DUP) ► Voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers sê hy gaan nie Springbokke vanjaar by Wêreldbeker ondersteun nie, omrede vroeëre betrokkenheid van Eben Etzebeth by onderonsie met twee bruin mense in Langebaan ►

Landbou (35)

Uit nog 'n antwoord op 'n DA Parlementêre vraag blyk dit dat die Dept van Openbare Werke in beheer sit van 'n grond- en eiendomsportefeulje…
Dit is verstommend dat die landbousektor van SA met sy sowat 33 000 blanke kommersiële boere wat onder soveel druk van die vyandiggesinde ANC-regering is en…
In 'n mediaverklaring sê Wouter Wessels LPW van die VF Plus in die Vrystaat: “Die Vrystaatse Dept. van Landbou is deurspek met finansiële ongerymdhede en…
In die huidige era van die tegnologiese rewolusie waarin die hoeveelheid kennis in die wêreld telkens verdubbel, het dit ook op die landboubedryf 'n fenomenale…
Die landbou- en voedselmaatskappy Syngenta gaan van jaar 'n rekordbedrag van R52 miljoen uitbetaal aan al die kwalifiserende mielieprodusente wat gedek is deur hul AgriSafe…
Die verwagte grootste mielie-oes nóg van 15,631 miljoen ton, sowel as die grootste soja-oes ooit op 1,34 miljoen ton, maak van Suid-Afrika die enigste netto-uitvoerder…
Bladsy 2 van 5
Go to top