► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►
Met dat dit met Suid-Afrika as land so sleg gaan soos nooit in die geskiedenis, is so baie mense in die land desperaat vir goeie…
Die tragiese verval van SA onder die patetiese ANC-bewind word grafies weerspieël in die gevallestudie van Newcastle Munisipaliteit, soos soos volg verwoord in ‘n mediaverklaring…
Ditsem Nuus het in besit gekom van ʼn videogreep hoe Nigeriese dwelmsmouse in feitlik elke stad in die land ook blanke meisies, sommige so jonk…
Die skrikwekkende afmetinge wat die moordsyfer in Suid-Afrika aanneem, is in 'n verslag van die SA Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) verlede maand aan die orde…
Dit is skreiende en skandalige dubbele standaarde wat toegepas word met die aanklagte teen die Springbokslot Eben Etzebeth n.a.v. ʼn onderonsie met bruin manne in…
In ʼn mediaverklaring wys die VF Plus soos volg op slaggate wat betref ontplooiing van die Weermag binnelands in SA, soos wat die regering in…
Bladsy 1 van 27
Go to top