► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►
Dit is skreiende en skandalige dubbele standaarde wat toegepas word met die aanklagte teen die Springbokslot Eben Etzebeth n.a.v. ʼn onderonsie met bruin manne in…
In ʼn mediaverklaring wys die VF Plus soos volg op slaggate wat betref ontplooiing van die Weermag binnelands in SA, soos wat die regering in…
Weens toenemende bendegeweld in en rondom tradisionele bruin en swart woonbuurte in Kaapstad, word die Wes-Kaap nou bestempel as ’n oorlogsone, met die afgelope ses…
Die nuustoneel in SA die afgelope 10 dae is gekenmerk deur die Staatsrede van pres. Cyril Ramaphosa met die opening van die 6de Parlement, die…
Terrorisme breek los op nasionale snelweë feitlik landswyd met vragmotors wat met brandbomme bestook word, o.a. op N3 in KZN, R59 by Vereeniging, N2 by…
Die afgelope maand sedert die verkiesing op 8 Mei het aanvalle op plaasmense gepaard met koelbloedige moorde oorhand toegeneem en volgens syfers van TLU SA…
Bladsy 1 van 26
Go to top