► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►
’n 72-jarige vrou wat alleen op ’n plaas woon is verlede naweek naby Redelinghuys in die Wes-Kaap, wreed aangerand, vasgebind en verkrag. ’n Verdagte (28)…
Die besluit van MultiChoice om met Ghoemas 2019 die musiekvideo Die Land te boikot omrede Steve Hofmeyr vir hulle persona non grata is vanweë sy…
Met verwysing na die tragiese insident van n jong boer wat doodgeskiet is in die omgewing van Hoopstad en die teenwoordigheid van SAPD uniforms op…
Inwoners van die Wes-Kaapse dorpie Vredendal leef in vrees nadat ’n bejaarde vrou met ’n mes doodgesteek is in haar woning. Martie Louw (77) is…
Die prys vir die mees verregaande boikot in ʼn lang tyd moet verseker gaan aan MTN, wat, hoewel hulle miljoene Afrikaanssprekende kliënte het, besluit het…
‘n Tragedie van die landswye tragedie wat sigself tans in Suid-Afrika afspeel, is dat die eintlike rampokkers, die gewetenlose plunderaars, los rondloop. Jacob Zuma het…
Bladsy 3 van 27
Go to top