►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►
In antwoord op 'n Parlementêre vraag blyk dit daar meer as 8 000 Polisievoertuie landswyd is wat nie in werkende toestand is nie. Die meeste…
Die DA ondersoek beweringe dat voormalige Eskom HUB Matshela Koko ‘n tender van R1 miljard goedgekeur het vir ‘n maatskappy waarvan sy stiefdogter ‘n direkteur…
Die burgemeester van die Mangaung Metro Munisipaliteit Olly Mlamleli (vroulik) het tydens 'n begrotingsdebat in die metroraad gesê: “Our budget is for the poor and…
Minister van Toerisme Thokozile Xasa het met die begroting van haar departement in die Parlement aangedui dat ‘n bedrag van R120 miljoen per jaar vir…
Minister van Handel en Nywerheid dr. Rob Davies het aangekondig dat die sg. Industrial Policy Action Plan (IPAP) van sy departement ingespan gaan word om…
Dit blyk uit inligting in die Gauteng Wetgewer dat die ANC-burgemeester van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit te Vanderbijlpark, Simon Mofokeng, 'n bedrag van meer as…
Bladsy 21 van 27
Go to top