►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►
Die SA Menseregtekommissie (MRK) het onlangs sy bevinding op die klag van haatspraak en aanhitsing tot rassehaat wat die Volksraad en die HNP op 21…
Hordes het haar huis omsingel en aangedring dat sy na buite kom. Daar het hulle haar rondgestamp en -gepluk en met messe gedreig. Hulle het…
Te Bulwer in KZN is 'n boer in sy sestigerjare deur aanvallers op die plaas Tatoon oorval terwyl hy laatmiddag op sy stoep gesit het.…
In die moordklagsaak van Pieter Doorewaard (26) en Phillip Schutte (34) te Coligny, het landdros Magaola Faso hulle op borgtog van R5 000 elk vrygelaat…
Die gewelddadige betogings op die N12 Goue Hoofweg wes van Johannesburg by Freedom Park, Eldoradopark en Ennerdale het ontaard in plundering van verskeie winkels en…
Vier mense is wreed vermoor in drie plaasaanvalle in die Vrystaat die afgelope ses dae. Te Parys is 'n 87-jarige boer met 'n hamer doodgeslaan.…
Bladsy 22 van 27
Go to top