►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►
Daar is gister op ‘n mediakonferensie bekendgemaak dat die bekende staatsaanklaer by die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), adv. Gerrie Nel, met 24 uur kennisgewing bedank het…
AfriForum en die SA Polisiediens (SAPD) het verlede maand ʼn geskiedkundige en betekenisvolle samewerkingsooreenkoms onderteken met die doel om misdaad te bekamp en gemeenskappe meer…
Sedert pres. Jacob Zuma met die ASNC 105-jarige viering in Soweto op 8 Januarie aangekondig het dat die ANC deur die regering vanjaar radikale ekonomiese…
Dit is ongelooflik om te ervaar hoe DStv kanaal 405 van ANN7 wat onder eienaarskap van die veelbesproke Gupta-familie is, feitlik 24/7 haatspraak teen blankes…
AfriForum het die Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane versoek om die leefstyl van die omstrede president van die ANC Jeugliga Collen Maine te ondersoek nadat dit…
Na berig word, is Vodacom van plan om aandele ter waarde van sowat R15 miljard van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) oor te koop en dit…
Bladsy 25 van 27
Go to top