► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►
×

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 42

Die burgerreggroepe Corruption Watch (CW) en die Right2Know Campaign (R2K) het aangedui dat hulle die verslag van die Seriti Kommissie van Ondersoek oor die beweerde…
AfriForum gaan met twee hofaansoeke voort om die volledige syfers van gesteelde vuurwapens wat tussen 2009 en 2014 in die staat se besit was, openbaar…
Die SA Instituut vir Rasse-aangeleenthede (SAIRA) het ‘n verslag getiteld “The Broken Blue Line” vrygestel waarin skokkende getuienis geopenbaar word oor lukrake verkragtings deur Polisiemanne…
Volgens syfers wat onlangs deur internasionale bronne soos die LexisNexis Human Trafficking Awarenes Index, die WFF Global Slavery Index en die Walk Free Foundation vrygestel…
Bladsy 27 van 27
Go to top