► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►
Jannie Lombaard (50), eienaar van die Shell-diensstasie in Leeudoringstad, is verlede Dinsdagaand in sy huis deur ses aanvallers doodgeskiet. Na berig word het die aanvallers…
'n Wetsontwerp word in die Parlement ter tafel gelê wat daarop gemik is om die eiendomsagentskapsbedryf ingrypend te “transformeer” ten einde die sowat 95% blanke…
Die afgelope twee weke was waarskynlik die bloedigste nog in die toenemende terroristiese aanslag teen blankes in SA sedert 1994, met vier wreedaardige plaasmoorde en…
Die twee veroordeelde mans in die sg. doodskissaak, Willem Oosthuizen en Theo Jackson, het ook in die Appèlhof 'n bloutjie geloop om te appelleer teen…
Volgens 'n skriftelike antwoord van Minister van Staatsdiens en Administrasie, Ayanda Dlodlo op 'n Parlementêre vraag van die VF Plus, blyk dit dat daar nog…
Vodacom het bekendgemaak dat dit sy aandeelhouding i.t.v. swart ekonomiese bemagtiging in SA met 20% gaan uitbrei, wat beteken dat R17,5 miljard beskikbaar gestel word…
Bladsy 8 van 27
Go to top