► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►
Volgens vrae wat die DA in die Mangaung Metro Munisipaliteit gevra het, wil dit voorkom of miljoene rand by die munisipaliteit verduister kon gewees het.…
In wat nie anders beskryf kan word as terreur nie, omdat daar geen provokasie, selfverdediging of betekenisvolle roof by betrokke is nie, was daar die…
By Mooirivier Toll Plaza is die nag van 29 April 2018 27 vragmotors en busse aan die brand gesteek deur aanvallers en het dit uitgebrand.…
Uit die geskrewe antwoord op 'n Parlementêre vraag van die VF Plus blyk dit dat die regskoste van voormalige pres. Jacob Zuma en soos dit…
Volgens 'n verslag van die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat (OPOD) aan die Parlement blyk dit dat talle lede van die SAPD wat in interne verhore skuldig…
Die Wetsontwerp vir Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak word steeds deur die regering en sy meelopers in die Parlement met 'n passie gedryf.…
Bladsy 10 van 26
Go to top