► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►
Die redes vir die blokkering gisteroggend van die N3 tussen KZN en Gauteng by die Mooirivier Toll Plaza en die gevolglike plundering en uitbranding van…
As nasleep van die verklarings deur pres. Cyril Ramaphosa en van sy kabinetskollegas dat grond in die land onteien gaan word sonder vergoeding en die…
AfriForum het verlede week sy Plaasveiligheidsassessering bekend gestel as hulpmiddel vir mense in plattelandse gebiede om hulself en hul eiendomme te beveilig. Dit volg ná…
By die onlangse jaarkonferensie van die sg. B-BBEE Commission te Gallaghar Konvensiesentrum in Midrand het Minister van Handel en Nywerheid Rob Davies gesê alle staatsondernemings…
Nog 'n terroriste-aanval op 'n plaas het op 19 Maart 2018 plaasgevind toe 'n plaasbestuurder (40) op die plaas Brandenburg sowat 5km vanaf Ladybrand aangeval…
Die stof het nog nie gaan lê oor die skynbare massiewe korrupsie wat plaasgevind het met die verkoop in Desember 2016 van die hele strategiese…
Bladsy 11 van 26
Go to top