► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►
Solidariteit het ʼn aansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof gebring teen die SA Polisiediens oor beweerde ongrondwetlike en diskriminerende bevordering van huidige en oud-MK lede en…
Volgens statistiek van die Transvaalse Landbou Unie (TLU) was daar einde Februarie 2018, 42 aanvalle en ses moorde op plase. Op 14 Februarie is Athol…
In 'n mediaverklaring sê die VF Plus: “Die Menseregtekommissie (MRK) moet verantwoordelikheid neem vir die opruiende rassistiese uitsprake, haatspraak en opsweping tot geweld van die…
Minister van Kuns en Kultuur Nathi Mthethwa het pas aanbeveel, in lyn met die aanbevelings van 'n spesiale taakgroep, dat alle standbeelde en ander kultuursimbole…
Daar is tans in die volgende opsigte kennelik 'n dryf onderweg om alles van die Afrikaner in die land te kriminaliseer: Dit het vanjaar begin…
Nog ‘n korrupte landbouprojek van die Vrystaatse regering in die provinsie het aan die lig gekom in die vorm van ‘n hoender- en groenteplaas op…
Bladsy 12 van 26
Go to top