► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►
Die bekende wyn- en kaasmaker, Charles Back van die Fairview Landgoed in die distrik Paarl is een van die talle onskuldige blanke burgerlikes wat in…
Hoewel dit nie so uitdruklik gesê word nie, word in beriggewing in sowel hoofstroom- as sosiale media geïmpliseer dat voormalige pres. Jacob Zuma in die…
Nadat die Gariep Kunstefees die afgelope 18 jaar suksesvol in Kimberley aangebied is met groot finansiële inspuiting vir die stad, het die bestuur van die…
'n Mediaverklaring van die VF Plus lui o.m. soos volg: “Uit die voortslepende gewelddadige protesoptrede van inwoners van Sicelo op die R59 provinsiale pad wil…
Die bekende sakeman en boer Piet Els (86) en sy lewensmaat, Rikkie Alsemgeest (66), is op 23 Januarie 2018 op Els se plaas buite Kimberley…
In sy 8 Januarie-toespraak met die ANC-viering in Oos-Londen, het adjunk-pres. Cyril Ramaphosa gesê die konsentrasie van eienaarskap van ekonomie in die land in die…
Bladsy 13 van 26
Go to top