Report comment

Die leuen is deesdae die waarheid. Weens politieke korrektheid word dit ontken dat sekere mense nie die vermoee het om n moderne demokratiese staat te bestuur nie. Maar wat is die feite? Watter staatsinstelling wat vroeer uiters winsgewend was (Eskom, die Poskantoor, SAL, Spoor- en Transnet) is nie vandag bankrot nie? Watter vroeer winsgewende munisipaliteit (soos Brits, Vereeniging en talle ander) is nie vandag bankrot nie? Selfs die departement van Justisie is vandag besig om in duie te stort! En jy kry byna nie meer n eerlike polisieman nie!
En soos u artikel verwys: wat het van werkloosheid geword? En armoede?
Baie ouer swartes se vandag hulle verlang na apartheid, want toe het baie werk gehad en alles het gewerk. Dis tyd dat die waarheid die leuen inhaal en ons die ware feite in die gesig staar.
Baie mense gaan se, dis rassisties om soos bo te redeneer. Is dit? Wat is die waarheid dan?