Report comment

As die anc, of wie ook al, na jou garage toe kom en soveel vir n nuwe bakkie betaal en soveel ekstra betaal om hul kleure daarop te laat sit, en die totaal is soveel miljoen, gaan jy nee sĂȘ? En as hulle na jou garage toe kom en soveel wit bakkies koop teen soveel rand per bakkie, en dit dan vat na iemand anders om te laat spuitverf of beplak, hoe is dit my besigheid? Wat wel my besigheid is, is om verkope te toon en wins te maak. Moet nou nie dat spitefulgeid die oorsaak wees om nie besigheid te doen nie. Vat die geld, betaal jou mense, en neem die wins en steek.dit in afrikaans in. Wie is dan die wyse een?