Report comment

Ja mens kan verstaan dat die ou vlag nie meer ingebruik is nie, maar dit is glad nie nodig vir die regerende party om die vlag te ban nie. Dit is ons wittes se vlag wat ons historiese nagedagtenis en herrinering herdenk van die oorloe boere oorloe en selfs aan die Voortrekker monument....Nou se vir my eending wat van die Afrikaanse gedeelte wat deel ia van ons STEM van Suid-Afrika....Solank as wat die Afeikaanse teks wettig bestaab en ingesluit is in die Stem sal die VLAG voort bly staan en dat ons hom SAL tentoonstel waar ons wil en wanneer ons wil....by enige geleentheid....