►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Suid-Afrikaners in Tour de France 2017

In die 104de Tour de France wat op 1 Julie in Duitsland begin het en 3 540 km later op 23 Julie in Marseille, Frankryk, eindig, is die hoop vir SA glorie op die volgende vier jaers, met hul spanne in hakies, gevestig: Daryl Impey (Orica-Scott), Reinardt Janse van Rensburg (Dimension Data), Jaco Venter (Dimension Data) en Louis Meintjes (Emirates).
Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top